Solidariteit Radio

Program van hoop

Play
Play
Share!

Share this Podcast

MyCast

MyCast

MyCast Subscription

Solidariteit Radio

Description: Jou stem op die web!

Now Playing

Program van hoop

Play Download media

“Wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die Here en nie vir mense nie.” (Kol.3:23).

Mag ons dan vir mekaar ‘n klop op die skouer gee?

Mag ons sê dit was nou goed of oulik of mooi?

Mag ek aan myself erken as ek goed gedoen het, selfs as niemand anders dit raak sien nie?

In vandag se Program van Hoop gesels Lindie met Hettie Brittz oor ons universele behoefte aan erkening en hoe ons dit suksesvol kan ontmoet in ons gesinne, gemeenskappe en geloofskringe.

Johan Beukes, spreker, lewensafrigter en leierskapontwikkelingkenner se Inspirasie insetsel bied meer oor roeping, leierskap, `n lewe van sin en betekennis, outentiekheid, verhoudings, potensiaal en beroepsafrigting!

Karin venter gesels met swemmer, Lyndon Ferns in Bobaas beroepe.  Lyndon Ferns het ‘n goue medalje by die olimpiese spele gewen in 2004 in die aflos-event.

Comments



Average Rating

5 stars
4 stars
3 stars
2 stars
1 star
Register Now for BlogWorldExpo 2012 in New York City, June 5-7!