Solidariteit Radio

Toegerus om te dien

Play
Play
Share!

Share this Podcast

MyCast

MyCast

MyCast Subscription

Solidariteit Radio

Description: Jou stem op die web!

Most Recent Post

Toegerus om te dien

Play Download media

Marita Enslin rus ons toe om beter te dien.

Last 5 Posts

Onderhoud van die week

Play Download media
In vandag se Program van Hoop gesels Lindie met Hettie Brittz oor ons universele behoefte aan erkening en hoe ons dit suksesvol kan ontmoet in ons gesinne, gemeenskappe en geloofskringe...

Inspirasie

Play Download media
Johan Beukes, spreker, lewensafrigter en leierskapontwikkelingkenner se Inspirasie insetsel bied meer oor roeping, leierskap, `n lewe van sin en betekennis, outentiekheid, verhoudings, potensiaal en beroepsafrigting!...

Bobaas beroepe

Play Download media
Karin Venter gesels vandag met Lyndon Ferns oor swem as beroepsport.  Lyndon was deel van die aflosspan wat in 2004 ‘n goue medalje gewen het by die Olimpiese Spele.  Luister saam!...

Program van hoop

Play Download media
"Wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die Here en nie vir mense nie.” (Kol.3:23).

Mag ons dan vir mekaar ‘n klop op die skouer gee?

Mag ons sê dit was nou goed of oulik of mooi?

Mag ek aan myself erken as ek goed gedoen het, selfs as niemand anders dit raak sien nie?...

In Solidariteit

Play Download media
Luister na Solidariteit se omnibus program, In Solidariteit...

Guest Book



Average Rating

5 stars
4 stars
3 stars
2 stars
1 star