Maroela Media se podsendings

Maroela Media se podsendings


Latest Episodes

[Luister] ‘Ontdek jou lewensdoel’: Verhoudings – Deel 17
May 11, 2018

“Verhoudings is sonder twyfel die ingewikkeldste aspek van die lewe, maar ook die belangrikste.”  In die program gesels Frans Cronjé oor die belangrikheid van verhoudings.

[Luister] ‘Ontdek jou lewensdoel’: Trots – Deel 16
May 08, 2018

In die program gesels Frans Cronjé oor hoe trots soveel keer in jou pad staan om vooruit te gaan.

[Luister] ‘Ontdek jou lewensdoel’: Die mense naaste aan jou – Deel 14
April 26, 2018

“Die mense naaste aan jou moet jou bondgenote wees, maar soms is hulle die struikelblokke wat jou verhinder om jou lewensdoel te bereik.” In die program gesels Frans Cronjé oor hoe om die mense die naaste aan jou by jou lewensdoel te betrek.

[Luister] ‘Ontdek jou lewensdoel’: Dink, oefen, doen – Deel 13
April 24, 2018

“Sodra jy bepaal het wat jou lewensdoel is, is dit belangrik om te weet hoe om jou doelwitte te beplan en uit te voer.” In die program gee Frans drie riglyne oor hoe om jou voor te berei om jou lewensdoel te begin uitvoer.

[Luister] ‘Ontdek jou lewensdoel’: Jou lewensdoel in diens – Deel 12
April 20, 2018

“Die grootste sukses wat jy kan bereik word nie gemeet aan roem, jou salaristjek of die aantal Olimpiese medaljes teen jou muur nie. Sukses word gemeet aan hoe goed jy jou omgewing en die mense om jou versorg.

[Luister] ‘Ontdek jou lewensdoel’: Geloof – Deel 11
April 17, 2018

“Die voorvereiste vir ʼn wonderwerk om te gebeur, is nie hoe moeilik dit is nie, maar hoe onmoontlik.” Uit die film “Faith like potatoes". In die program gesels Frans Cronjé oor wat geloof is.

[Luister] ‘Ontdek jou lewensdoel’: Outoriteit – Deel 10
April 13, 2018

“Om outoriteit uit te straal beteken om ʼn sekere taak met selfvertroue en vrymoedigheid wat ʼn mens net van Bo kan ontvang, te verrig.” Só skryf Frans Cronjé in sy boek, Ontdek jou lewensdoel. In die program stel Frans die vraag: Wat is outoriteit?

[Luister] ‘Ontdek jou lewensdoel’: Leidenschaft = Passie – Deel 9
April 10, 2018

“God gee natuurlik nie altyd passies wat finansiële of fisieke opofferings verg nie. As jy ʼn boekhouer, onderwyser of handearbeider is, beteken dit nie dat die passie vir jou beroep minder merkwaardig is as dié van predikers of dokters-sonder-grense ni...

[Luister] ‘Ontdek jou lewensdoel’: Talente en gawes – Deel 8
April 06, 2018

“Ek glo vas dat God elkeen van ons met unieke gawes en talente geskape het. Sodra jy besef wat joune is, beskik jy eintlik dadelik oor ʼn duidelike kaart om jou te lei na wat jy met jou lewe moet doen.” Só skryf Frans Cronjé in sy boek,

[Luister] ‘Ontdek jou lewensdoel’: Hoe weet ek wat my doel is? – Deel 7
April 03, 2018

“Net ʼn klein groepe mense is gelukkig genoeg om van ʼn jong ouderdom af al te besef wat hulle doel is, want vir die meeste van ons is dit maar ʼn lang, uitgerekte ondekkingsreis om by jou lewensdoel uit te kom.