Gevaaalik.com Podcast

Gevaaalik.com Podcast

Latest Episodes

Backroads Less Travelled Part 3
July 08, 2015

Dag drie van ons Backroads Less Travelled trippy het ons uit Sodwana geskuif. Ons het vir die laaste keer die Stoute Boudjies gesien op die muur by die cafe in Sodwana voor dat ons...

Backroads Less Travelled Part 2 Podcast
June 27, 2015

Baie weke terug het ek Backroads Less Travelled Part 2 se blog post gepost maar nooit daarby uitgekom om die dag 2 podcast by te sit nie. Die naweek is ek besig om te...

gevaaalik.com Podcast #48 – Spoiler Alert
June 22, 2015

Die week begin ons die podcast met rofstoei en WWE praatjies, van daar af begin ons praat oor flieks en TV reekse. Moet dus nie luister as jy nie spoilers wil hoor nie. Ons...

gevaaalik.com Podcast #47 – Lion Whisperer
June 12, 2015

Soos gewoonlik het ek die intro van die week se podcast in my kar record. Jammer oor die background noise in die eerste deel. Ek sal kyk of ek in die toekoms iets daaroor...

gevaaalik.com Podcast #46 – Op die grens
June 02, 2015

Hierdie is die grens wat ons almal al op was, maak nie saak of jy deel is van die Babyboomers, Generation X of Millennials nie. Ons begin die episode van die podcast met so bietjie...